Elizabeth Banks

Elizabeth Banks
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Elizabeth Irene Mitchell
Geboorte 10 Februarie 1974 (1974-02-10)
Pittsfield, Massachusetts (VSA)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1992-
Rolprente Seabiscuit, Spider-Man, The Hunger Games
Webwerf elizabethbanks.com
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Elizabeth Banks (gebore Elizabeth Irene Mitchell; 10 Februarie 1974 in Pittsfield, Massachusetts, VSA)[1] is 'n Amerikaanse aktrise, vervaardiger en regisseur.

  1. Vary, Adam B. (20 Oktober 2008). "Elizabeth Banks Fall's First Lady Elizabeth Banks Movie Spotlight Movies Entertainment Weekly 2" (in Engels). Entertainment Weekly. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 Oktober 2014. Besoek op 1 November 2008.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy